Willem Kempen Willem Kempen

'n Oorvloed nulle + genoeg pizza vir 'n oorlog

WILLEM KEMPEN soek die verband tussen pizzabestellings, die Dallas Cowboys Cheerleaders en Pik se kerngeheime om die kampvuur. Vandag se Dilemma kan dalk van groot nut wees.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Kom ons maak 'n gewoonte daarvan: Dilemma #1

'n Onverwagse Dilemma! Ja, ons gaan ons woordraaisel meer gereeld begin plaas. Gepleeg deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Wie is die ware Trump – genadelose narsis of patriotiese waaghals?

Hy het Trump derangement syndrome, sê PIET CROUCAMP, en hy meen 'almal anders behoort dit ook te hê, maar hulle het nie'. Wanneer jy voel jy het geen ander keuse as om 'n idioot te wees nie, double down, wees dit met persoonlike oortuiging.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

8 random vrae oor die lewe, 'n sitrusboord, dumplings + 'n Laureen-lysie oor clichés

ANNELIESE BURGESS wonder waar liefde heen gaan as ʼn hart leegloop, luister na die verhale wat inkopiemandjies vertel en vra hoe survive mens met niks? Sy begin ook ʼn sitrusboord, maak dumplings en vertel van die beste kombers vir die winter.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Die Proteas verdien 'n sitplek by die groot tafel

ALI VAN WYK is knorrig vir Indië, Australië en Engeland wat die armer kriekettoetsspelende lande in die steek laat. Hy't 'n heerlike lamskerrieresep, 'n legendariese opname van Strauss se Vier Laaste Liedere, en 'n paar skakels na dit en dat.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

14179 + ander belangrike dinge wat ons maklik miskyk

Soms vertel obskure syfers 'n duideliker verhaal as wat uit amptelike monde kom, skryf WILLEM KEMPEN. Daar is ook weer 'n Dilemma om op te los.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Transformasie, die virus met ‘n ewige lewe

PIET CROUCAMP vertel die verhaal van die korrupte Vrystaatse Ontwikkelingskorporasie (VOK) wat as voorloper vir staatskaping gedien het en nou tydens die Ramaphosa-presidentskap repliseer.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Einstein, God en vuurvliegies + hoekom irriteer Rachel Maddow en Megyn Kelly my so?

ANNELIESE BURGESS sê dankie, lees oor Einstein, God en vuurvliegies, en probeer verstaan hoekom die Amerikaanse politieke kommentators Rachel Maddows en Megyn Kelly haar so de hel in maak.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Oud word is nie noodwendig oom word nie . . .

ALI VAN WYK sê hy is nou amptelik in die laaste fase van sy middeljare. Dan bepeins hy die Afrikaanse kultuur se ingebore onderdanigheid en deel aanbevelings oor wat om op TV te kyk, asook insigte in die wêreld van die Duitse komponis Felix Mendelssohn.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Verduistering en verheldering + 22 gedeel deur 7

WILLEM KEMPEN wonder oor die stryd tussen woorde en syfers, en of Amerikaanse kinders nog kan spel. Wees ook gewaarsku: Vandag se Dilemma neig na chaos.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Die ontwrigting + Johannesburg kan mistroostig wees

PIET CROUCAMP bepeins Johannesburg se vreemde sosiale orde, leer sy studente oor die 'etiese' gebruik van kunsmatige intelligensie en wandel op die weë van ontwrigting.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Boeke, verbeelding, sardyne voor my deur, tee met Tony Leon + 3 wéérmaak-resepte

ANNELIESE BURGESS kyk na die sardynmigrasie in die see voor haar huis, vertel van kinderboeke, verbeelding en hoe Ernest Hemingway haar skryfstyl beïnvloed het. Sy deel ook drie resepte uit haar kombuis wat jy weer en weer kan maak.
Lees meer →
Bladsy 36 van 39