Piet Croucamp Piet Croucamp

Whitfield, Winnie Mandela en Ramaphosa se bedenklike afdank-redenasie

PIET CROUCAMP bekyk die president se bedenklike redes vir die afdanking van Andrew Whitfield, DA-adjunkminister van handel, nywerheid en mededinging.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #6: Die moeder van ontevrede ontbranding

Kom ons wees eerlik, dié woord word omtrent net in Afrikaans gebruik deur iemand wat besig is om aan te sit. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #5: Net so 'n entjie van die 'Ongetemde Soen'

As jy mooi luister, sal jy dalk hoor hoe die riete dié woord vir jou fluister. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

'n Week van wolke, crispy rys-en-eiers, happiness van nêrens + Iran se apokaliptiese visie

ANNELIESE BURGESS kyk na wolke, voel 'n kruipende gelukkigheid terugkeer, maak bros rys met asyn en eiers, en deel 'n gedig en wenke uit haar kombuis, plus boeke en 'n politieke podsending.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

'n Onderwyser wat wonderwêrelde ontsluit het, SA se skolerugby-triomf + mal Gen Z-grappies

ALI VAN WYK bring hulde aan die ontslape prof. Joseph Stanford, Suid-Afrika se slimste klavieronderwyser. Hy praat ook met 'n joernalis wat getuig van die sukses van ons skolerugby, en duik so bietjie in die absurde in met 'n paar video's.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Powell-bingo + $3 miljard vir borste in die era van Trump + Rococo Liberace

As kletsbotte klikbekke word, en Jeff Bezos en Donald Trump ons rolmodelle oor styl. Vandag se Dilemma is soos Legio, skryf WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #4: Omtrent niemand het net een van dié nie

Sommige mense het niks van vandag se Dilemma-oplossing nie; ander weer te veel, maar omtrent niemand het net een nie. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Dalk moet die ANC eers 'n eerlike dialoog met hulself voer

As die RNE 'n teken van wedersydse gesprek en 'n wisselwerking van idees was, kon ons gesels het, maar dit is nie, om dieselfde redes as wat die nasionale dialoog waarskynlik nie gaan wees nie, skryf PIET CROUCAMP.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #3: 'Jy het my kind 'n wát genoem?'

Vandag se Dilemma gaan oor 'n woord waarvan die betekenis oor tyd heelwat byt verloor het. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #2: Iets sê vir my ...

Ons tweede Dilemma wat nie op 'n Vrydag is nie. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Hoe 'n lewe wortels kry, my beste nuwe kookboek + Chinese geldplantjies en iets oor stilte

ANNELIESE BURGESS vertel van wortelskiet, 'n kookboek wat haar voete onder haar uitgeslaan het, die diepsinnigheid van stilte en die feng shui van Chinese geldplantjies. Sy maak 'n Tonkatsu-sous, 'hot honey' en deel ook sneeukiekies.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Geel Donnie en vergete 'vlugtelinge', cheapskate-vakansies en 'n beneukte Duitse komponis

Jon Stewart se weeklag dat suiwer onbekwaamheid die Amerikaanse leierskap se gestrompel van een spektakel na die ander kenmerk, vind byval by ALI VAN WYK. Hy gee sewe wenke vir 'n goedkoop vakansie, ondersoek 'n Brahms-klavierkonsert en deel 'n beesvleisresep met net agt bestanddele.
Lees meer →
Bladsy 35 van 39