Piet Croucamp Piet Croucamp

Marco Rubio se 'institusionele' geheue + die Latyns-Amerikaanse diaspora

PIET CROUCAMP reken Marco Rubio is nie bloot 'n uitvoerende amptenaar nie, maar 'n draer van 'n baie spesifieke historiese geheue wat manifesteer in die regverdigings vir regime-verandering in die land van sy vaders.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #62: Sou die pen ook magtiger as een van dié wees?

Jy sal vinnig en skerp moet wees om vandag se Dilemma op te los, meen WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #61: Dis nie wit nie, en dit smaak ook nie na niks nie

Die eerste Dilemma van 2026 was eens op 'n tyd nogal eksoties. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Die stories van 'n ou plaashuis, die vrees wat ons elkeen ken + Hemingway se oorlogswonde

ANNELIESE BURGESS vertel van 'n ou plaashuis in die berge waarin sy en familielede dié vakansie gebly het – en van die verhale wat die mure vertel. Oor eenvoud en gestrooptheid, maar ook weerloosheid. Sy deel ook 'n paar interessante feite oor Ernest Hemingway.
Lees meer →
Gasposte Laureen Rossouw

VONDSTE + TRENDS | Dinge waarvan ons net ons vriende vertel + 'n paar bonusgoed van Anneliese

Pajamas as dagklere, fraiings, KI-kuns, boublokkies vir kinders en perfekte chillisous ... dit alles en nog meer is op LAUREEN ROSSOUW en ANNELIESE BURGESS se radar.
Lees meer →
Albertus Van Wyk

Van satanskuikens tot Scarlatti

ALI VAN WYK maak 'n vinnige gevolgtrekking in 'n kort stukkie oor Donald Trump en beweeg dan na die veel belangriker onderwerp van hadedas. Ja, die voël. In sy musiekrubriek stel hy die eiesoortige en opwindende Italiaanse Barokkomponis Domenico Scarlatti voor.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Die gorilla slaap en maak oorlog waar hy wil, selfs al is hy diep in die skuld (+ 'n Dilemma)

Finansiële werklikhede bied dikwels die beste verklaring vir waarom die morele 'hoë grond' so yl bevolk is, vermoed WILLEM KEMPEN. Daar is ook 'n onmiddellike Dilemma.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Die Trump-draaiboek: Jumping the shark

PIET CROUCAMP probeer Donald Trump se politieke instinkte ontsyfer en vra vrae oor die wetlikheid van die onlangse gebeure in Caracas. Sy gevolgtrekking is dat Trump dalk verkeerd is, maar nie noodwendig onwettig optree nie.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Wat ek geleer het oor mans vir wie ek ❤️ is, 'n in-en-uit-listicle vir 2026 + die verhaal van 'n geliefde pavement special

Nes 'strong men don’t cry', is die hele konsep van 'n 'midlife crisis' ook 'n cliché én 'n waarheid. ANNELIESE BURGESS meen twee waarhede kan wel langs mekaar staan, en deel 'n lys dinge waarvan sy minder en meer in 2026 wil hê.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Die verstommende kapitulasie voor Donald J. Trump

PIET CROUCAMP breek 'n lansie vir Donald Trump. Hy reken die Amerikaanse president ervaar dalk sy besluite as vrye keuses, maar sy brein bereken noodwendige reaksies volgens algoritmiese reëls en eksterne stimuli. Dis 'n illusie dat hy sy besluite vrylik neem.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #60: Stadiger, anders snel die oplossing dalk verby

Dink aan vandag se Dilemma as 'n soort mylpaal. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Gasposte Anneliese Burgess

Gerrit Olivier | Bullshit as politiek

Twakpratery het die afgelope twee dekades soos 'n sprinkaanplaag oor die aardbol versprei, sê GERRIT OLIVIER. Watter beter voorbeeld is daar van ’n bullshitter as die oranje man in die Withuis?
Lees meer →
Bladsy 5 van 25