Piet Croucamp ⸱ Piet Croucamp

Distosie + fenikse + good guys

PIET CROUCAMP beweer die ANC is diep in die moeilikheid. Sy diagnose is distosie, oftewel onvoldoende ontsluiting.
Lees meer →
Anneliese Burgess ⸱ Anneliese Burgess

Vriendskappe in ons 3de hoofstuk, hamba kahle Dolly en Wendell + hadedas, rooi lippe, en steak met lemmetjie

ANNELIESE BURGESS sê die vriendskappe wat ons aanknoop in die derde en vierde hoofstukke van ons lewe is inherent anders want die argief van ons lewe is anders. Sy kook herenbone vir middagete, deel twee gedigte en ons luister na Dolly.
Lees meer →
Gerrit Olivier ⸱ Gasskrywer

Gerrit Olivier | Oor pa, en daardie Kaapse vakansie

GERRIT OLIVIER dink terug aan ’n Kaapse vakansie in sy kindertyd – iets wat hy meen vir sy pa 'n donker nag van die siel was waarvan hy nooit herstel het nie.
Lees meer →
Albertus Van Wyk

Wat maak oom Vladimaaar? 🎶

Is die wrywing tussen Rusland en Europa besig om kookpunt te bereik? ALI VAN WYK verduidelik wat presies aan die gebeur is. Hy skryf ook oor een van die verstommendste musiekwerke wat nog gekomponeer is – die Fin Jean Sibelius se vioolkonsert.
Lees meer →
Willem Kempen ⸱ Willem Kempen

Twee lande, twee maniere van 'n Flock voel (+ 'n skoorsoekende Dilemma)

WILLEM KEMPEN wonder oor die vreemde, selfs roekelose dinge wat Suid-Afrikaners soms laat verenig. Vandag se Dilemma is met voorbedagte rade gedoen.
Lees meer →
GASPOS ⸱ Gasskrywer

Oscar Pistorius: Was die hofsaak regverdig? 11 vrae aan Chris Marnewick oor sy nuwe boek en 'die waarheid'

Chris Marnewick, 'n ervare Suid-Afrikaanse advokaat en skrywer wat onder andere 'n handleiding vir Suid-Afrikaanse advokate geskryf het, het nou 'n boek op die rakke oor die Oscar Pistorius-hofsaak. Sy ontleding daag die gevestigde weergawe van die saak uit.
Lees meer →
Kopknoper ⸱ Willem Kempen

Dilemma #98: 'n Kleurvolle manier om verwerp te word!

Sleep maar jou vlerke met die aanbreek van die lente, al is die antwoord soms nee. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Piet Croucamp ⸱ Piet Croucamp

Bortnikov + Naryshkin + Korba = Ratcliffe

PIET CROUCAMP skryf oor die sluipmoordpoging op Rusland se adjunkhoof van militêre intelligensie, lt.genl. Vladimir Alekseyev, en hoe dit Brittanje in die visier van die Federale Veiligheidsdiens (FSB, die voormalige KGB) en die Buitelandse Intelligensiediens (SVR) geplaas het.
Lees meer →
Anneliese Burgess ⸱ Anneliese Burgess

Van Engels na Afrikaans + die banaliteit van boosheid en die deur wat ek al 28 jaar lank toegemessel hou

Daar is 'n droom. En dit lei tot 'n deur wat sy 28 jaar gelede toegemessel het. Sy praat nie oor die Waarheidskommissie nie, want dan moet sy daaroor dink. Maar toe kom klop die elektrisiën dié week aan haar deur.
Lees meer →
GASPOS ⸱ Johan Nel

Johan Nel | Nuwe kostrends, koel rooiwyn, pekanneute, saffraan + seekoraal

Die terugbeweeg na gemakskos en ou, bekende eetplekke is deesdae 'n duidelike tendens, sê JOHAN NEL. Hy vertel ook van 'n paar lekker winkel- en deli-vondste, en van goed wat ons beslis nie gaan mis nie.
Lees meer →
Ali van Wyk ⸱ Albertus Van Wyk

Die onvoorspelbaarheid van nuwe woorde | Gabriel Fauré, die subtiele meester

Nuutskeppinge is een van ALI VAN WYK se geheime belangstellings. Hy raak skoon emosioneel oor nuwe woorde, en dis nie altyd mooi nie. Hy skryf ook oor die onderskatte Franse komponis Gabriel Fauré se wonderlike Eerste Klavierkwartet.
Lees meer →
Willem Kempen ⸱ Willem Kempen

Vir hoe lank kan 'n massa leuens swaarder as 'n opregte idee weeg? (+ 'n geleerde Dilemma)

Die stryd teen kwaadwillige en moedswillige mense op platforms soos X sal dalk nooit gewen kan word nie, meen WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Bladsy 4 van 43