Gasposte Gasskrywer

Digterlike kettery + The master of suspense

GERRIT OLIVIER skryf oor gedigte en digters wat reëlreg bots met die amptelike opvattings van die godsdiens, en JOAN HAMBIDGE oor The master of suspense: Alfred Hitchcock. In die laaste aflewering oor die Italiaanse film-ikoon Pier Paolo Pasolini kyk sy na sy obsessie met klassieke tekste.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Hoekom is 'n barney so snaaks? + Die Wonderlike Wêreldbeker + Edvard Grieg se Klavierkonsert

As geweld so 'n slegte ding is, hoekom het ons as kinders dan so baie daaroor gelag? ALI VAN WYK wonder of mense inherent gewelddadig is. Hy bespreek ook 'n paar vrolike hoogtepunte van die Sokkerwêreldbeker en luister na Edvard Grieg se beroemde Klavierkonsert in A mineur.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Dis om van te grens: Wat maak dit saak wat 'n staat maak? (+ 'n Arabiese Dilemma)

WILLEM KEMPEN wonder oor lyne op 'n kaart en ander dinge wat (soms) saak maak. Vandag se Dilemma gaan hoeka oor dinge heelmaak.
Lees meer →
GASPOS Gasskrywer

Nina Overton-de Klerk | Universiteite ál meer skepties bekyk

Universiteite se prestige begin glans verloor, skryf NINA OVERTON-DE KLERK. Sy sê die huidige premie wat op kennis ter wille van kennis geplaas word, veral hier by ons in SA plek behoort te maak vir gemeenskapsimpak – en ubuntu.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #88: 'n Syfer wat kan help om die skyn te bewaar

Maar in dié sport is die speelveld omtrent nooit gelyk nie. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Dachau + Gaza – Netanyahu = 0

PIET CROUCAMP skryf Benjamin Netanyahu het Israel se grootste bate, die empatie van die grootste deel van die mensdom, vernietig en dat niks behalwe dalk iets so vernietigends soos 'n tweede volksmoord op die Jode dié vertrouensbreuk ooit weer kan herstel nie.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Wat is 'n goeie lewe?

'n Goeie lewe het nie 'n universele templaat of 'n kontrolelys wat ons in dieselfde volgorde moet volg nie, skryf ANNELIESE BURGESS. Daar is ook gedagtes oor mikrofeminisme, 'n lensiesop, pitabroodjies en 'n lang leeslys.
Lees meer →
GASPOS Gasskrywer

Dominique Botha | Die huilende bruid & ander versinsels

Vandag deel ons 'n uittreksel uit 'n outofiksie-bundel van prosastukke en essays deur die skrywer en digter DOMINIQUE BOTHA. Dit verken herinnering en trauma, en beweeg tussen die Hoëveld, die Oos-Kaap en Europa om 'n intieme blik op familiegeskiedenis en nasionale geheue te bied.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Gaan Dubai en Katar oorleef? + Mozart se werk wat te goed was vir geld

Baie word gepraat oor Trump en die Irannese, maar niks word gesê oor die lot van die klein Golf-dinastieë soos Katar, Bahrein en Dubai nie. Hierdie lande is in 'n netelige posisie. ALI VAN WYK bekyk hul situasie, en gesels ook oor 'n monumentale kamerwerk deur W.A. Mozart.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Sê nou net 'n paar van dié 10 dinge is nie (meer) waar nie? (+ 'n verdagte Dilemma)

Sommige dinge was vir lank waar, maar dalk nie meer nie, vermoed WILLEM KEMPEN. En ja, jy is reg om agterdogtig te wees oor vandag se Dilemma.
Lees meer →
Gasskrywer

Ruda Landman in gesprek met Ivor Jenkins (+ hoekom is SA so behep met Mel en Peet Viljoen?)

ANNELIESE BURGESS probeer verstaan hoekom die land so behep is met Mel en Peet Viljoen, 'n leser deel 'n sagte besinning oor die verskrikking van 16 Junie 1976, en die veteraanjoernalis RUDA LANDMAN deel die eerste van 'n reeks "gesprekke teen gatvolgeit".
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #87: Om aan te hou dink, selfs oor die verlede

Elke onthou hoef nie 'n viering te wees nie. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Bladsy 6 van 39