GASPOS ⸱ Joan van Zyl

Joan van Zyl | Islamofobie: Is dit aan die toeneem in SA? (+ 'n Dilemma)

JOAN VAN ZYL lees ál meer anti-Moslemboodskappe op sosiale media raak. Wat voed dié nuwe vyandigheid, en hoe keer ons dat dit verhoudings in ons land verder vergiftig? WILLEM KEMPEN sit vandag uit, maar het darem weer 'n Dilemma gepleeg.
Lees meer →
GASPOS ⸱ Gasskrywer

Rodney Xolile Nombekana | Stel jou 'n SA voor waar ons ophou om mekaar deur die bril van ras te sien (+ Ruda gesels met JP)

Wanneer 'n Springbok oor die doellyn druk, vra niemand of hy swart, wit, bruin of Indiër is nie, skryf RODNEY XOLILE NOMBEKANA. Plus: RUDA LANDMAN gesels met JP Landman oor Afrikaners se rol in die land, munisipale geldsake en koalisies.
Lees meer →
Piet Croucamp ⸱ Piet Croucamp

Vergeet om te vergeet + onthou om te onthou

PIET CROUCAMP bepeins twee voorvalle van rassisme en geweld tipies van ons leefwêreld hier in Suid-Afrika.
Lees meer →
Anneliese Burgess

'n Swarte onder die bad, 'n pofadder in die tiemie en 'n kwaai molslang. Hoekom pla die slange my so? + ek praat met SA se voorste kenner oor oervrese

'n Natalse swartslang onder die bad. 'n Pofadder in die tiemie. 'n Molslang wat reguit op haar afpyl. Daar is iets met haar en slange aan die gang, skryf ANNELIESE BURGESS. Sy gesels met die land se voorste slangkenner oor ons oervrees, en die slang as voorouer, reënbringer en vloek.
Lees meer →
GASPOS ⸱ Johan Nel

Johan Nel | Van Tandoh tot Ottolenghi – twee moethê-kosboeke

Simple Too, Yotam Ottolenghi se 11de kookboek, oortref alle verwagtinge. Koop dit, jy sal nie spyt wees nie, skryf JOHAN NEL.
Lees meer →
Ali van Wyk ⸱ Albertus Van Wyk

Waarom het 'n orkes 'n dirigent nodig?

ALI VAN WYK vertel hoe goeie dirigente ’n klomp beterweterige musikante kan laat saamwerk. Hy deel ook skakels na Midde-Oosterse ontleders en ’n paar plesierige grappies.
Lees meer →
Willem Kempen ⸱ Willem Kempen

Op soek na skole waar beproefde idees en nuwe tegnologie saam die ding doen

WILLEM KEMPEN wonder oor 'n tyd toe 'n onderwyser 'n troetelnaam vir sy rottang gehad het, en hoe skole in 'n land met 'n onderwys- én werkloosheidskrisis anders kan begin dink. Daar is ook 'n Dilemma spesiaal vir pliggies.
Lees meer →
GASPOS ⸱ Anneliese Burgess

Afrikanerman: die seuns van pa's wat nooit leer huil het nie

'Afrikanerman: Vasgevang tussen onthou en herontdek' is 'n gegrond op gesprekke met 300 mans. 'n Deurlopende tema is 'n gevoel van verlies en byna 90% van hulle sê anti-Afrikanersentiment is vir hulle 'n daaglikse werklikheid. Ons plaas 'n uittreksel en gesels met die skrywer MART-MARIE UYS.
Lees meer →
Kopknoper ⸱ Willem Kempen

Dilemma #101: Vroeg in die oggend, of dis snerpend koud!

Vandag se Dilemma is 'n bietjie van 'n liggewig, maar nie as jy nog wil slaap nie. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Piet Croucamp ⸱ Piet Croucamp

Sheeran - Macklemore = Kraft

PIET CROUCAMP is gebelg deur die MAGA-Sionis Robert Kraft se nydigheid jeens pro-Palestynse stemme en gelate sinies oor die onlangse absurde teater rondom Ed Sheeran en Macklemore se politieke opinies.
Lees meer →
GASPOS ⸱ Gasskrywer

Elrena van der Spuy | Stap met brakke in die 'Bosch en bekyk die indeks van ongelykheid + 'n paar van Anneliese se los goeters

ELRENA VAN DER SPUY vertel van ontmoetings en interaksies tydens wandelinge langs die Eersterivier, van droef tot weird tot vroegoggend-jollifikasie. En ANNELIESE BURGESS deel 'n paar los goeters.
Lees meer →
Bladsy 2 van 43