Kopknoper ⸱ Willem Kempen

Dilemma #104: Selfs 'n klein foutjie in die brouproses kan fataal wees

Vandag se Dilemma laat die skuim boontoe styg, as WILLEM KEMPEN nie die kat aan die stert beet het nie.
Lees meer →
Piet Croucamp ⸱ Piet Croucamp

'Dubul' ibhunu' + verraad = EFF + AfriSol

PIET CROUCAMP is skepties oor minister Ronald Lamola se idee om AfriSol se vrypostige geheul met die Trump-administrasie as verraad te beskou.
Lees meer →
Anneliese Burgess ⸱ Anneliese Burgess

Kantnotas oor goeie smaak, mooi goed en sosiale status + om 'n Engelse rockspider te wees

Van haar ma se Duitse wohnkultur tot die sandsteenhuise van die Oos-Kaapse setlaarfamilies en die Queen Mother se lekkende krane – ANNELIESE BURGESS oor klas, angs en wat ons mooi noem.
Lees meer →
Gerrit Olivier ⸱ Gasskrywer

Gerrit Olivier | Die laaste viering van somersheid

Ons plaas vandag eerstens 'n aangrypende essay wat GERRIT OLIVIER oor die herfs as digterlike tema geskryf het. Die tweede teks is sy treffende resensie van 'n Antjie Krog-digbundel wat in 1981 bekend gestel is.
Lees meer →
Ali van Wyk ⸱ Albertus Van Wyk

Sit jou TV-tekkies reg! | Die fabelagtige Béla Bartók

Oorweldig TV-stroomdienste se enorme aanbod jou? ALI VAN WYK help kies. Hy skryf ook oor die hartverskeurende laaste jare van die vermaarde Hongaarse komponis Béla Bartók.
Lees meer →
Willem Kempen ⸱ Willem Kempen

Ek sal self besluit vir wie ek die moer in wil wees, thank you dankie

WILLEM KEMPEN is heel dikwels die enigste lid van een van sy baie tribes, en hy hoop dit gaan so bly. Daar is ook weer 'n Dilemma om op te los.
Lees meer →
Geluk is 'n rigting. Vryheid is 'n plek. Curiosity is 'n taal.

JP Landman | SA/VSA: Quo Vadis II

Trump se minagting, onrealistiese eise en dreigemente van die Amerikaanse ambassadeur: is daar enige uitweg uit die dooiepunt tussen SA en die VSA? Die politieke ontleder JP LANDMAN skets drie scenario's – van verdere verswakking tot 'n moontlike joker in die pak: kritieke minerale.
Lees meer

Dilemma #103: Tussen oop en toe moet gedurig nuwe balans gevind word

Vandag se Dilemma kan vir jou deure laat oopgaan, meen WILLEM KEMPEN.
Lees meer

Regs + Common Sense = verregs?

PIET CROUCAMP verwys na Frans Cronjé se vreemde interpretasie van ANC-kiesers se stemgedrag en die onwaarskynlike voordeel wat hy veronderstel dit vir die DA inhou.
Lees meer

Elrena van der Spuy | Indië: Working Monkey + AB de Villiers (en Anneliese se los goeters)

'n Ma, haar oogappel en ’n Indiese toilet. ’n Apie in ’n rok met valletjies. En ’n man in Bundi wat skaars kan glo dat AB de Villiers se familie voor hom sit. ELRENA VAN DER SPUY se reisnotas uit Indië oor die kuns om die pot nie heeltemal mis te sit nie.
Lees meer

Ons groet vir Gerrit

KERNEELS BREYTENBACH, HERMAN LATEGAN en JOAN HAMBIDGE bring hulde aan Gerrit Olivier, akademikus en skrywer, wat onlangs op 72 jaar oorlede is.
Lees meer

Lizzy en die hoenderderms | Mozart se klarinet-crush

Te midde van 'n politieke, ekonomiese en maatskaplike chaos en ellende is dit mense soos die hoenderfabriek-bestuurder Lizzy Makichini wat vir ALI VAN WYK moed gee. Hy bekyk ook W.A. Mozart se verknogtheid aan die klarinet.
Lees meer
Meer