Ali van Wyk Albertus Van Wyk

Swernoot-swendelaar! + Arvo Pärt, maestro van stilte

ALI VAN WYK wonder of die aanlyn bedrieërs net ál meer gaan word en of dit 'n versadigingspunt sal bereik. Hy deel vyf prettige video's en bekyk die magiese Estlandse komponis Arvo Pärt.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

'n Vlieënde HiAce + gekke wat wil skeer + Boltende honde + 'n dubbele Dilemma

WILLEM KEMPEN maak draaie by Chinese robotte, Britse bloukaas, Amerikaanse veglustigheid en vlieënde taxi's. En daar is 'n dubbeldoor-Dilemma.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Gaza, 'n sameswering vir vrede

PIET CROUCAMP vertel van die dag toe Bibi Netanyahu die knie voor sy grootste vyand moes buig.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #40: Vriend en vyand bewonder die vullis tussen die duine

Selfs op die droogste plekke vind 'n aasdier iets te ete. Dilemma deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Dilemma #39: Wat kan gebeur nadat twee koffers intiem geraak het ...

Nee, vandag se Dilemma is nié 'n plek waarheen jou bagasie ná 'n lang reis gou kan wegglip nie. Deur WILLEM KEMPEN.
Lees meer →
Anneliese Burgess Anneliese Burgess

Oor erfenis en ander wroegings + kosboeke en Salisbury-steak

ANNELIESE BURGESS dink vandag na oor wat erfenis vir haar beteken, en skryf dan ’n brief hieroor aan haar dogter. En JOHAN NEL gesels oor kosdinge op televisie, en in boeke en 'n blog. Hy deel ook twee stukkies musiek, gepas vir hierdie tye.
Lees meer →
Gasposte Kerneels Breytenbach

Kerneels Breytenbach | Hoekom lees ons boeke?

Ons lees boeke, want die alternatief is dom, afgestompte stilte, reken KERNEELS BREYTENBACH. Hy deel 'n paar notas uit die leeskomplot. Dan kan jy ook lees oor die vreugde van voëls, en hoe die natuur kan troos.
Lees meer →
Ali van Wyk Albertus Van Wyk

O wee, die Wegraping + vier spiekeries TV-reekse + 'n ongelooflike Vivaldi-verhaal

ALI VAN WYK probeer uitpluis wat beter is: 'n Wegraping of geen Wegraping. Hy deel ook topwenke vir TV kyk en vertel 'n verstommende storie oor Antonio Vivaldi, wie se musiek amper vir die mensdom verlore was.
Lees meer →
Willem Kempen Willem Kempen

Wie gaan die klein stories vertel? + selfs gevaarliker as Trump + 'n pynlike Dilemma

WILLEM KEMPEN hoop ons kan 'n manier vind om gemeenskapsjoernalistiek aan die gang te hou, en vertel van die merkwaardige Group Captain 'Dutch' Hugo van die RAF (en die plaas Pampoenpoort). Daar is ook weer 'n Dilemma om op te los.
Lees meer →
Piet Croucamp Piet Croucamp

Beste Helen: 'n ope brief aan Godzille

Om 'n verkiesing in Johannesburg te wen sal Helen Zille die werkswyse van ‘n gunslinger en die hart van God nodig hê, skryf PIET CROUCAMP.
Lees meer →
Kopknoper Willem Kempen

Spesiale Wegraap-Dilemma (#38, moontlik Die Laaste Een Ooit)

Beteken hierdie week se Wegraping dat Griekwas nooit as Curriebeker-kampioene onttroon gaan word nie? WILLEM KEMPEN weet ook nie.
Lees meer →
Gasposte Gasskrywer

Gerrit Olivier | Panyaza Lesufi en Jozi se politiek van skaamte (+ 'n Dilemma)

Dit lyk asof Panyaza Lesufi en sy spannetjie hulle ten spyte van jare lange niksdoen tog nog kan skaam, skryf GERRIT OLIVIER. Daar is ook weer 'n Dilemma om op te los.
Lees meer →
Bladsy 22 van 34